Successfully reported

Villa 17

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Justin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant. Accommodation was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Thank you, Justin. You're welcome. Come again.

Ronel F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome. Die verblyf is sentraal van enigiets af. Dit was regtig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Dankie. Kom gerus weer... maar langer.

David R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Nice. Hi, it was a fine flat, nice and cozy. Clean and neat with a nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Netjies, skoon en gerieflike woonstel. Die woonstel was mooi skoon en gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het – kombuisware, vadoeke, skottelgoedseep, koffie, suiker, sout en peper. Die stort oor bad is netjies en gemaklik om te gebruik met die glasdeurtjies. Daar is wel nie ’n “inloopstort” soos op die webtuiste se beskrywing nie. Die braaistoep is bietjie klein – genoeg ruimte vir die braaier, maar nie werklik plek om te sit en kuier nie. Die gedeeltelike see-uitsig is misleidend t.o.v. die foto’s op die webtuiste. Die foto op die webtuiste is definitief vanaf ’n ander plek geneem wat ’n parkeerarea van die strand toon met ’n mooi see-uitsig. Die werklikheid is dat die woonstel agter ’n blok woonstelle van dieselfde kompleks geleë is, wat die see-uitsig heeltemal versper. As jy op die stoep staan, kan jy ’n klein stukkie see sien as jy links verby die blok voor die woonstel kyk. Oor die algemeen het ons lekker gebly en was die woonstel geskik vir die twee weke wat ons daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Villa 17
Baie dankie, Hester. Dit was nog egter nooit my intensie om mense te mislei nie. Die een foto van die parkeer area by Santos strand was bloot om die mooi strand te illustreer vanuit 'n hoër hoek. Ek het hom egter nou afgehaal. En ek sal beslis die bewoording rakende die stort herbewoord.

Jaclynn T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die lekkerste naweek. Amazing! Van aankoms tot huistoe gaan. Home away from home. No complaints. Beste diens vanaf Linda. Goeie mens. Sal definitief weer gaan. Ek en my vriendinne het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie, Jaclynn. Julle is baie welkom en ek waardeer julle dissipline.

Marina C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging & veilig. Baie lekker hier by Villa 17. Sal vir seker weer hierdie rigting kom hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro-Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lieflik. Lieflike plek, ongelukkig net 'n bietjie ver van George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Great The location was awesome but felt it was slightly false advertising as they advertised free Wi-Fi and there was none, apparently only available in December. So it cost us a bit of money on data which we didn't budget for otherwise we could have taken our portable Wi-Fi with us. The hostess was extremely friendly and welcoming. Even allowed us to check in earlier than check-in time, which was awesome. Thanks, Linda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Villa 17
Good day Jacqueline. I apologise for the WiFi issue and assure you that I will check up on the advertisement. I, however, believe that there is no mention in my advert about WiFi included. I will most definitely keep you posted. You are welcome to come again.

Dino A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Goeie, bekostigbare verblyf. Vriendelike diens van eienaar, sal die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie Dino. Kom gerus weer.

Elsabe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker vakansie. Ons het 'n ongelooflike mooi gesinsvakansie by Villa 17 gehad. Die huis was baie mooi en ook baie warm van liefde. Gemaklike beddens - dis asof jy tuis by die huis is. Weereens baie dankie vir ons vakansie by Villa 17.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie vir jou ondersteuning, Elsabe. Kom asseblief weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba339d3bf473863ad133f67ae004b03fe1143f053831d7c0fdd3dc98310ed23bfd1c71569a49a4191c8fda7aaea5d7eae14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang