Villa 17
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa 17 is 'n bekoorlike eenheid met 2 slaapkamers in Mosselbaai wat verblyf bied aan 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is stapafstand van Santos-strand af.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eenheid deel die gebruik van die badkamer, wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV wat Openview-kanale bied. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring. WiFi is beskikbaar teen 'n daaglikse tarief buite die besige seisoen. Hierdie eenheid het 'n beperkte hoeveelheid elektrisiteit, waarna die koste van bykomende krag vir die gas se rekening is.
Hierdie eiendom het 'n lieflike patio wat gedeeltelike see-uitsigte sowel as braaigeriewe bied. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig in 'n toesluitmotorhuis. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Ongelukkig word geen sleepwaens of troeteldiere toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa 17 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang