Villa 2704 San Lameer
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 390 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en het 'n gedeelde badkamer met 'n bad en handstort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, platskerm-TV, DStv, DVD, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel in.
Gaste kan swem, gholf, muurbal, tennis, fietsry, voetslaan en rolbal op die landgoed geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Main Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa 2704 San Lameer het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang