Successfully reported
+42

Villa Amanzi

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Amanzi bied gastekamers in 'n doodloopstraat in Harbour Heights, Houtbaai, wat 'n uitsig oor die hawe, baai en Chapmanspiek het.

Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Die Senior Suite is 'n en suite-kamer en gaste in die Sea View-kamer en Mountain View-kamer deel 'n badkamer. Elke kamer het bedlampies met USB-koppelpunte en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het gaste toegang tot 'n gerieflike sitarea, buitestoep, 'n ruim kombuis en braaigeriewe.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n lieflike tuin, 'n swembad en ’n boonste dek met pragtige uitsigte. Daar is 2 motorhuise. Indien die Senior Suite en die Sea View Room bespreek is, moet gaste in die Mountain View Room in die straat parkeer.

Villa Amanzi is binne 1,5 km vanaf restaurante, winkels en die hawe, binne 5 km vanaf Chapmanspiek en ongeveer 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Let asb. dat pendeldienste en kosafleweringsdienste nie wonderlik in Houtbaai is nie, veral in die aande, daarom word dit aanbeveel dat gaste hul eie motor saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annette H
5.0
Great stay, would recommend. All was great! Andie is such a friendly and welcoming host! The place is clean and the view is beautiful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Reagan M
Saam met lewensmaat
5.0
Magical, beautiful view, peaceful area. The host was very friendly and nice. Very magical, awesome stay. We will definitely want to vis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Antoine V
5.0
Great stay, value for money. Great view, very welcoming and accommodating host, great room (suite), very affordable and very clean & ti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Bronwyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. Villa Amanzi was just the stay we needed. The view and the rooms were even better than the pictures on the website....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Richard M
Saam met lewensmaat
4.8
Clean, safe and comfortable value for money. Friendly host. Very clean and comfortable accommodation. Wonderful views. Also appreciated...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Amanzi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Sentinel Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6321d0d802ed09bea3c16c9481abeaedd86453dc671b892ba2c7dcf059a133a361adb8cb56e071ad97b447da5e2c1c09ca4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 8 Sentinel Close Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.052423093779 18.337288470431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang