Villa Bell
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Bell bied verblyf in Senekal. Dit het 'n uitsig oor Senekal se gholf- en rolbalklub en bied 'n wegbreek van die stadsgewoel.
Daar is 3 eenhede wat die Swallow-kamer, Weaver-kamer en Paradise-kamer insluit. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenhede het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, drukkoker, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek, asook braaigeriewe, 'n swembad en 'n sitarea buite.
Gaste kan voëlkyk, fietsry, perdry, gholf speel, visvang, swem, tennis speel en begeleide staproetes geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Villa Bell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bell Street 6, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang