Villa Bothania
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Bothania Gastehuis is in die dorpie Modimolle geleë. Besienswaardighede in die area sluit Waterberg Zipline Adventures, Koro Creek Gholflandgoed, Aardwolf Adventures en Bateleur Natuurreservaat in.
Die verblyf beskik oor 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Die dubbelkamers het 1 dubbelbed en stapelbeddens. 2 slaapkamers is toegerus met koninggrootte-beddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 driestapelbeddens met 'n enkelbed bo en dubbelbed onder, en 2 addisionele stapelbeddens. Die sesde kamer het 2 driekwartbeddens. Die slaapkamers het almal 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, yskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis WiFi en onderdakparkeerplek in.
Doendinge in die area sluit swem, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, wildritte en valskermspring in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 158 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Villa Bothania het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang