Successfully reported

Villa C View Four Apartments

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jarene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige uitsig. Baie netjiese, goed toegeruste woonstel. Let wel, Heuwelkruin het baie steil paaie, maar die uitsig maak dit die moeite werd. Maria was baie vriendelik en beskikbaar vir enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Villa C View Four Apartments
Thank you Jarene for your kind words and taking the time to give us a review. Your friendliness was also greatly appreciated. Take care. Maria/Martin

Chris B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker plak met 'n fantastiese uitsig! Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig was, is daar. Die eiendom het 'n pragtige uitsig wat dit vir seker die moeite werd maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absoluut amazing! Dit was mooi en skoon soos foto's. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid bied rustigheid en kalmte, met die mooiste uitsig oor die meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

A spectacular view! Definitely recommend! An amazing view but be mindful of the steep ride to the accommodation. It was worth it. Maria was a wonderful host and we felt very spoiled!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Villa C View Four Apartments
Thank you Lydia for taking the time to review the apartment and your kind words. We really appreciate it! You are always welcome back.

Alewyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

We liked it a lot. Thanks for the lovely stay. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Rio Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d217583699f56a13c7f9ad24f37f2d21cc274109e42795ef37faf3114bcd724a48c36a024d35431e1e84183c6a3ae96e3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Rio Street Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.030459962875 23.037439928836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang