Villa Casa 16
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Casa 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n stylvolle tweeslaapkamer-woonstel in die Casalinga Villa-kompleks in Mbombela (Nelspruit). Hierdie kompleks bied maklike toegang tot Mbombela (Nelspruit) se middestad en is 27 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het ’n stort-oor-bad.
Die woonstel beskik oor ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -seetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, en mikrogolfoond. Daar is gratis WiFi, ’n TV met Netflix en lugversorging. Daar is ook ’n privaat balkon en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en wasgoeddienste.
Die kompleks is 4,7 km vanaf Mbombela-stadium en 1,1 km vanaf i'Langa Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lerato Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang