Successfully reported
+19

Villa Charmara

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Oos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Charmara is aan die oostekant van die kusdorp Stilbaai, net 'n entjie van die Goukou-rivier af.

Die historiese huis is in 2015 opgeknap en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en-suite badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en stapelbeddens vir kinders. Al die badkamers het storte. Linne word voorsien asook badhanddoeke indien gaste vir meer as 5 nagte oornag. Gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die voorste leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met sitplek buite en het 'n uitsig oor die tuin.
'n Addisionele onthaalarea, die oorspronklike motorhuis, is aan die agterkant beskikbaar met 'n binnebraai en vuurput.

Die eiendom is 270 m vanaf die rivier en 2 km vanaf die hoofswemstrand. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk en voetslaan in. Stilbaai se blouvlagstrand is naby verskeie doendinge en die hawe bied die geleentheid om diepsee te hengel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hanneli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 Oos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Charmara het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Oos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvxtmgpSqXiFgB765PajkJ9i8cUp0s3XR82Ccc0kYI28jipC6mu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 12 Oos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.3642194 21.4335508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang