Villa ChoCoLatt Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Basson Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa ChoCoLatt Gastehuis is weggesteek in 'n rustige hoekie van Porterville, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat 'n rustige en ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bied 5 kamers met lugversorging en individueel ingerigte styl, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke kamer is deeglik ontwerp met moderne geriewe, knus teksture en 'n tikkie bederf om te verseker dat gaste dadelik tuis voel.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering geniet. Net 'n paar treë weg, ontdek Koppikofi Restaurant, 'n knus toevlugsoord vir koffieliefhebbers, fynproewers en dromers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 39 Basson Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa ChoCoLatt Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Basson Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang