Successfully reported
+20

Villa Coast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Coast is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Columbine, St. Helenabaai geleë is, en bied 'n see-uitsig en 'n kort entjie na die strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n 4-plaat-gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA854c6bdb1d6f1ebb3540dc27d213c20d3b962437f8bb195a4b4a6d10f030200d6df30efc5706b4d1e4c969d026c47a3208c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 15 Longstreet Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.735859441331 17.991316289856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang