Successfully reported

Villa Contessa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Izanne B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Ons het vir 3 aande daar geslaap. Ons het baie lekker gebly en warm geslaap. Die gasvrou was baie vriendelik. Wanneer ons iets gekort het, het sy gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Naweek weg. Was netjies, het gemaklik geslaap. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangenaam. Vir 'n 1 of 2 nag verblyf was dit heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Good. Good value for money, wonderful hostess with great food. The property, however, needs a bit of TLC but nothing major. A good renovation and upgrade of the TV systems would be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Kamer was netjies, basiese geriewe. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Koffie, tee, yskas geriewe was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2025

Baie tevrede. Baie vriendelik en aangename verblyf. Baie lekker ontbyt. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilet S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2025

Goeie oornag plekkie wat sentraal is. Gatehuis ligging baie sentraal. Bly plekkie is baie eenvoudig met alles wat jy nodig het om te oornag. Ons het wel ingeboek as 3 gaste, maar slegs 2 glase en 2 koppies was voorsien, kan dalk let op die hoeveelheid gaste en voorsiening maak vir dit. Ketel moes ons apart inprop langs bedlampie se verlengingskoord.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Teuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker hier gebly, gerieflik naby alle winkels en besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Op aankom het ons gesukkel om die ingang van die ontvangs te vind. Tannie is absoluut 'n wonderlike mens. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vans G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie dankie, goeie diens, skoon en netjies. Dankie, alles was mooi, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJjdie8Qoe4dhhG34QG8IH9b9LXmvNM6U8f2zTAw1IqaAA0Cfg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang