Successfully reported

Villa D'amico

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chris E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflik, lekker, en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Vriendelike, netjiese en professionele diens! Dankie. Baie dankie vir die lekker bly terwyl ons by NAMPO Bothaville was. Die diens was vriendelik. Daar was elke dag iemand wat kom seker maak het alles was reg. Ons sal die verblyf enige tyd aanbeveel, want die ligging is goed en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raoul B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Home away from home. Everything was 100 % and Miekie is the hostess par excellence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Villa
Villa D'amico
Hi Raoul, Baie dankie ek wardeer dit op reg. Altyd lekker om jou hier te hê. Seën vir jou. Groete, Miekie

Raoul B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Lekker plek om te rus. Vriendelike en hulpvaardige mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Villa
Villa D'amico
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete, Miekie Joubert

Raoul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Lekkebly. Netjies plek, baie behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Villa
Villa D'amico
Baie dankie word opreg waardeer. Vriendelike groete, Miekie Joubert

Heindrich C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2017

Kan dit aanbeveel. Verblyf was skoon en netjies. Alles wat benodig word. Goed geleë in die dorp. Kamer waar ons gebly het, was net effens klein, maar baie goed gewerk. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Villa
Villa D'amico
Baie dankie. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete, Miekie Joubert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2N2EyZTFjLWRjZGYtNDY1ZC1iMjA4LTg3MTQyOWM4MDY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Monica Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.842990556619 26.679379194975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang