Successfully reported

Villa de Este

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Nkazimulo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful! We had a lovely time. The place was beautifully located in a quiet neighbourhood, which was what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Nkazimulo was a lovely guest with a beautiful personality. It was such a pleasure hosting you. Just happy you had a wonderful stay. Please visit again soon.

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolutely beautiful home and exterior. Absolutely incredible stay with a beautiful home and exterior. The hot tub was lovely and the rooms were big. The kitchen and entertainment area are wonderful with the indoor fireplace for warmth. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Nicole was a pleasure to host, with a lovely personality. Left accommodation in spotless condition. Please visit again soon.

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige, netjiese en gerieflike verblyf. Dit is 'n pragtige, gerieflike en netjiese huis om in te bly. Ons het so lekker gebly. Dit was rustig, stil en die kamers was pragtig. Jy kan die see hoor in die nag. Die kunswerke en versierings wat oral opduik, maak die plek uitstaande en interessant. Die huis het alles wat jy moontlik nodig kan hê. Die stoep is 'n baie lekker kuierplek en die braai area is baie gerieflik. Die strand is 'n hanetreetjie ver en absoluut veilig. En indien jy dalk iets vergeet het, daar is 'n winkel slegs 2 km weg by Pearly Beach Resort wat alles het wat jy moontlik kan nodig kry. Ons sal beslis weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Dear Hennie We are so happy that you and your wife had a good experience at Villa de Este. We try our best to provide excellent service to our guests. We look forward to hosting you in the near future.

Rene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Amazing! It was an amazing time at Villa de Este. Very peaceful, the house has everything you can think of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Good enough for me to use the facility again. It's the second time that I stayed there. Very spacious inside the house and outside. Nicely decorated. All the bells and whistles that you need in a kitchen. Love the outside entertainment area. Comfortable beds. Very clean. Going again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Brian is an awesome guest. He kept the accommodation in a spotless condition, and I will host Brian again. Brian has a great personality that is spontaneous. Please visit again, Brian!

Carlynn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Villa de Este was asemrowend! Perfek verby. Dit was perfek vir my en my man. Die netheid in elke vertrek was besonders. Ons kom definitief terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Pleasant. The best reference I can give is it's the 3rd time I'm staying there and I will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie H
Kort verblyf
3.2
Feb 2025

Familie naweek-wegbreek by see. Ongelukkig nie. Plek stink baie na ou sigaretrook; selfs ons klere het daarna gestink hoewel niemand van ons rokers is nie. Die stoeparea was vuil, maar binne was dit meestal skoon. Daar is onopgetelde hondemis op erf wat nie ideaal is vir vlieë nie, en ook nie vir ons peuter wat in die tuin rondspeel nie. Die huis is meer afgeleef as op foto's. In alle eerlikheid voel die swart verf van die huis ook nie na 'n strand blyplek nie. Handdoeke (slegs op versoek beskikbaar) is oud, maar skoon. Aan die positiewe kant is die huis lekker ruim, met gemaklike beddens en skoon linne. Die kombuis is ook goed toegerus, met heerlike groot koffiebekers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ester
Villa de Este
Hi Maggie, We are so sorry that you did not enjoy your stay. We will follow up on your points of dislike. Please, in the future, be honest and book for the number of guests that are coming.

Zanli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2025

Not informed about cameras. Invasion of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ester
Villa de Este
Thank you for your review. Cameras were recently installed for our safety and security as well as the safety of our guests. We have however listed this on our property. We do not have cameras inside the house; the cameras are facing all the entrances. Honesty is the best policy, and it's sad that we have guests sneaking additional people. It's very unfair.

Ronnie B
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend, lekker gerus. Gaan probeer om weer te gaan. Verblyf was besonders. Daar is alles wat jy nodig het. Huis baie lekker. Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Villa de Este
Hi Bonnie It was a pleasure hosting you. The place was left in a clean state. We will host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Camp Street, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang