Successfully reported

@Villa de Vie holiday apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danelle B
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastic and beautiful. Our stay was fantastic, clean, comfortable and in a great location. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Hi Danelle. Thank you so much for your wonderful feedback! We’re thrilled to hear that you enjoyed your stay and found everything clean, comfortable, and well-located. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back again soon!

Louise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Vensters kort 'n was. Voordeur kort 'n lagie verf. Ja, dit was aangenaam. Inwoner reg bo het tot na 10 nm harde TV/musiek gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Goeie dag Louise. Baie dankie vir u eerlike terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons neem kennis van u opmerkings oor die vensters en voordeur — dit sal beslis aangespreek word. Ons is jammer oor die steuring van die buurwoonstel; dit is ń kompleks en ons moet mekaar in gedagte neem. Ons is bly om te hoor dat u verblyf oor die algemeen aangenaam was en hoop om u weer te verwelkom.

Sylvia Brenda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en rustig. Baie veilige kompleks met genoegsame parkeering. Moderne, smaakvolle eenheid met alles wat 'n mens benodig en nog meer. Sal beslis weer daar gaan bly en beveel dit aan, veral vir mense wat reis met kinders. Charene se kommunikasie met haar gaste is spot on rakende toegang tot kompleks en om sleutel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Baie dankie, waardeer dit ongelooflik baie. Dit was regtig 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Amelia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekende en pragtige plek. Ons het heerlik gebly in Villa de Vie. Baie naby winkelsentrums. Plek is baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Baie baie dankie, ons is so bly jul het dit geniet en ons sien uit om jul weer te verwelkom!

Martha V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Het die tydjie baie geniet. Home away from home. Ek het dit baie geniet. Rustige, stil omgewing naby alle groot winkelsentrums en eetplekke geleë asook hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Hallo Martha. Baie dankie vir die mooi resensie, ons is baie bly jy het dit geniet en sien uit daarna om jou weer te akkommodeer!

Davina A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ontspannend. Baie netjiese woonstel en beslis waarde vir geld. Baie lekker gebly, alles is daar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese woonstel in 'n veilige area. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charene
@Villa de Vie holiday apartment
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Sien uit om jul weer te verwelkom. Groete

Francois M
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik en ideale ligging. Heerlik soos gewoonlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muneer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome. Perfect for my stay with my family. Easy check-in and check-out. The apartment was very well equipped and presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J4 Villa de Vie, Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d030cce0d0883a5eafa2a8f324feda937f4247057bcab40ef978d5b475ae1dea1859c5287973eb866c01ae6ca1a0e184ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 J4 Villa de Vie Vredekloof Road 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.861967548928 18.673107860644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang