Successfully reported
+28

@Villa de Vie holiday apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J4 Villa de Vie, Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@Villa de Vie holiday apartment is in Vredekloof op die hoek van Brackenfell en Durbanville geleë. Hierdie oase op die grondverdieping in 'n veilige kompleks bied vinnige toegang tot Glengarry, Tygervallei, Cape Gate-winkelsentrums en die N1.

Die pragtige tweeslaapkamerwoonstel kombineer styl en funksionaliteit en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die modern ontwerpte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein toonbank wat na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube lei. Gratis WiFi word voorsien.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n tennis- en muurbalbaan wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danelle B
5.0
Fantastic and beautiful. Our stay was fantastic, clean, comfortable and in a great location. We will definitely be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Louise V
Saam met vriende
5.0
Vensters kort 'n was. Voordeur kort 'n lagie verf. Ja, dit was aangenaam. Inwoner reg bo het tot na 10 nm harde TV/musiek gemaak.
Sep 2025
Sylvia Brenda D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Baie veilige kompleks met genoegsame parkeering. Moderne, smaakvolle eenheid met alles wat 'n mens benodig en nog meer. Sal ...
Sien meer
Sep 2025
Amelia B
Saam met vriende
5.0
Uitstekende en pragtige plek. Ons het heerlik gebly in Villa de Vie. Baie naby winkelsentrums. Plek is baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oor...
Sien meer
Jul 2025
Martha V
5.0
Het die tydjie baie geniet. Home away from home. Ek het dit baie geniet. Rustige, stil omgewing naby alle groot winkelsentrums en eetplekke geleë asoo...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • J4 Villa de Vie, Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink @Villa de Vie holiday apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J4 Villa de Vie, Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d030cce0d0883a5eafa2a8f324feda937f4247057bcab40ef978d5b475ae1dea1859c5287973eb866c01ae6ca1a0e184ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 J4 Villa de Vie Vredekloof Road 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.861967548928 18.673107860644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang