Villa de Vie Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroote-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Gaste die DStv-stroomdiens op die TV gebruik, deur met hulle eie intekenbesonderhede in te teken.
Die kompleks bied ook vir gaste veilige parkeerplek en die gebruik van die tennis- en muurbalbane.
Brackenfell is naby die bekende Wynroete en net 20 minute se ry van Kaapstad se stadskern af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 160
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa de Vie Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang