Successfully reported

11 Villa Del Sol

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Margaret Grobler G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker. Baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie aangename verblyf. Ek het my 2 seuns, border collie en husky. Loopafstand van die strand en winkels. Die erf is met 'n muur omhein wat dit veilig gemaak het vir my husky wat geneig is om te ontsnap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker en veilig. Ons het baie lekker gebly en ons 2 Yorkies was saam en ook veilig gewees as ons gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Dit was goed. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha C
Lang verblyf
4.8
Mei 2025

Lekker wegbreek vakansie. Het lekker gebly en het al die geriewe wat nodig was gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Stil en rustige area en loop afstand vanaf strand. Baie lekker gebly, ligging nie sleg vanaf strand nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Ons het baie lekker gebly, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en dit was baie gemaklik met ons hondjies wat saam gereis het. Ons kon wasgoed doen en die aircons was 'n baie lekker voordeel. Enige nadeel is dat dit nie loopafstand strand toe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker wegbreek. Baie netjiese eenheid met al die toebehore wat nodig is. "Home away from home" soos hulle in Engels sê. Het geen probleme gehad nie en Angelique het uit haar pad uit gegaan om ons te help en seker te maak alles was perfek. Baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2022

Baie mooi en netjiese vakansiewoonstel. Villa del Sol 11 is ideaal as mens klein kinders het. Woonstel is goed ingerig met alles wat mens nodig het. Wasmasjien was 'n goeie bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Uitstekend. Die eenheid is lekker geleë en veilig. Ons het 'n skoon plek ontvang en alles wat nodig was, was daar. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
11 Villa Del Sol
Goeie dag Limda, Baie dankie vir die uitstekkende resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Sykes Avenue, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFrrfN2xm1eIA8OpfubYZUvfgHiUU223d7RQUYZEGkI4PUJ8uM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 7 Sykes Avenue Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.081233316433 30.867218077183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang