Successfully reported
+46

11 Villa Del Sol

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Sykes Avenue, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Villa Del Sol bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel in Warner Beach. Die woonstel is gerieflik geleë binne loopafstand van die strand.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging in elke kamer, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, 'n koffiemasjien, 'n ysmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die leefarea het 'n platskerm-TV met stromingsdienste en gratis WiFi. Linne word voorsien, en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die woonstel bied sy eie privaat tuin en braai-area, en sluit 'n privaat toesluitmotorhuis vir veilige parkering in. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Warner-strand is ongeveer 7.3 km vanaf Amanzimtoti en ongeveer 3.5 km vanaf Winkelspruit. Die Galleria Mall is ongeveer 6.7 km weg en Abour Crossing 9.1 km.

Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, 64 km vanaf die verblyf en Durban-hawe, 30 km.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Margaret Grobler G
5.0
Lekker. Baie lekker gekuier, dankie.
Jun 2025
Elizabeth B
5.0
Baie lekker. Baie aangename verblyf. Ek het my 2 seuns, border collie en husky. Loopafstand van die strand en winkels. Die erf is met 'n muur omhein w...
Sien meer
Jun 2025
Danica V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en veilig. Ons het baie lekker gebly en ons 2 Yorkies was saam en ook veilig gewees as ons gery het.
Apr 2025
Andrew B
Gesin met tieners
4.8
Dit was goed. Ons het dit baie geniet.
Mei 2025
Marietha C
4.8
Lekker wegbreek vakansie. Het lekker gebly en het al die geriewe wat nodig was gehad.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Sykes Avenue, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Villa Del Sol het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Sykes Avenue, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFrrfN2xm1eIA8OpfubYZUvfgHiUU223d7RQUYZEGkI4PUJ8uM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 7 Sykes Avenue Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.081233316433 30.867218077183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang