Villa Del Sol 15 Hartedief
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 155 Marine Drive, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 080R972 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Del Sol 15 Hartedief is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat bekend staan as die hartedief en is in die veilige Villa Del Sol-kompleks tussen Margate en Ramsgate geleë, 50 m vanaf die strand en getypoel.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy eie badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na 'n klein patio in die tuin met 'n pragtige vgiew. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit maak oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Die patio spog met 'n lieflike uitsig oor die see en het sitplek buite en braaigeriewe, perfek vir gaste om te ontspan na 'n lang dag op die strand.
Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die strand, sitarea, pragtige tuine en plantegroei, sauna en munte-aangedrewe wasmasjien. Daar is tafeltennis en skaak vir die kinders by die swembad-area, en gaste word veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig bekostig. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die middedorp en hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 155 Marine Drive, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 155 Marine Drive, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang