Successfully reported

Villa Dubaai 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Abram V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absoluut wonderlik. Een van die lekkerste plekke wat ek by gebly het. Eienaars het selfs uit hulle pad gegaan vir 'n buitengewone versoek vanaf my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Rustig, netjies, absoluut waarde vir geld. Selfs hondekind was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en rustig. Ons verblyf was baie lekker. Eenheid is goed geleë. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deslin M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie genotvol. Ek wil graag sê hoe warm ons ontvang was. Ek het 'n drukkie gekry van die gasheer. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Exciting. It was awesome; we loved everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce D
1 nag
4.8
Mrt 2025

Excellent. Towels should match the number of guests. More milk for coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Rustig. N baie oulike plek, en ons het rustig gebly, maar het 'n bietjie meer privaatheid verwag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marizane M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, enigste negatief is dat die stort nog 'n stortgordyn het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was 'n heerlike kuier. Dit was vir 'n paar dae ons tuiste. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend. Alles was perfek en nog meer. Baie netjies en alles was daar wat nodig is. Skoon en netjies. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Excellent stay. Baie lekker gekuier en geslaap. Baie vriendelike diens en persoonlikheid, sal graag weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cynaroides Street, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6fb318de90f091373473ff73ea76c8197189014c4e12fe42cdf43f3276110eb3b2562a111735c51cdef024bf418e9cfc714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 20 Cynaroides Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2037935 22.0529699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang