Villa Dubaai 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Dubaai 4 bied selfsorg-vakansieverblyf op die boonste verdieping van 'n huis in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai. Hierdie huis is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die skilderagtige Tuinroete en is stapafstand vanaf die strand.
Die huis is op die boonste verdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei,
breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n binnebraai en stapeldeure lei na houtdek met buitesitplek waar gaste die see-uitsig kan bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang