Successfully reported
+85

Villa Eike

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Eike Avenue, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Eike is op die eienaars se erf in Grabouw geleë. Die woonstelle het elkeen 'n uitsig oor die Grabouw- en Elginvallei. Dit is die perfekte plek vir diegene wat verblyf weg van die besige stadslewe soek.

Verblyf word in 4 woonstelle aangebied, waarvan 2 selfsorgverblyf bied en die ander 2 net slaapplek bied. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste en die ander 3 eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie, en 'n paar het ook 'n sitarea. Geriewe sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Elginvallei bied die geleentheid vir bergfietsry, voëlkyk, baars- en forelhengel, kloofklim, voetslaan, wynproe en kunsvlieghengel. Villiersdorp, Houw Hoek, Botrivier en die Kogelberg Natuurreservaat kan maklik bereik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Verena V
Besigheidsreis
5.0
Rustig, veilig, home away from home. Dit was inderdaad lekker om daar te bly.
Jun 2025
Landie D
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer besoek. Pragtige kamer, wel geleë, vir wat ek benodig het.
Apr 2024
Santie B
5.0
Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies en die binneversiering was pragtig.
Mrt 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Baie lekker en netjies, als was in plek.
Feb 2025
Sunel F
Gesin met klein kinders
4.6
Clean and neat. Our apartment at Villa Eike was exactly like the photos, clean and neat, the service we received was great. However, ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Eike Avenue, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Eike het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Eike Avenue, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang