Successfully reported
+16

Villa Flamenco 16

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa Flamenco 16 is 'n strandfrontwoonstel op die boonste verdieping. Dit is net 15 m van die strand af waar daar 'n getypoel is. Die King Shaka Internasionale Lughawe is net 10 minute se ry vanaf die woonstel via die N2.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei op sy beurt na die leefarea met 'n etenstafel, stoele en 'n rusbank. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis en 'n klein kluis binne die eenheid.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marize N
Saam met lewensmaat
5.0
Will go again. Great spot. Close to a nice beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Altus P
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Nommer 16 is voor en het die beste see-uitsig. Baie lekker verblyf en see-uitsig. Is naby die strand. Die garage is klein a...
Sien meer
Jul 2024
Andre S
Gesin met tieners
4.8
Visvang, dolfyne, surfers, duikers, bote, wind surfers, asemrowende uitsig. Natuurlik, dit is ons 3de keer daar. Ek gaan net soontoe, want dit is awes...
Sien meer
Jun 2024
Chantel L
Saam met lewensmaat
4.4
Great view. The view was great. The main bedroom was as hard as a rock. And from the garage to the unit was a bit far. But getting to t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
John P
Gesin met tieners
4.0
Excellent sea view, with cleaning service. Electricity kept tripping. Rusted steel, and the door could only close with force, same lock...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anibal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d5272b0dda2dd1fce08dbb374203683c9d000d9f66469ddf28aee1be9b146aa625a2a71b6fe5854ff51eb14a088ea21b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.511598220383 31.232344620268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang