Successfully reported
+19

Villa Insolventa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Roosmaryn str., Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 887 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Villa Insolventa is stapafstand van die strand af en is ideaal vir diegene wat Yzerfontein en die Weskus wil besoek. Gaste kan die swembad, lapa en braaiplek geniet tydens daardie warm somerdae. Die villa is ruim en het 'n pooltafel en 'n volledig toegeruste braaiplek waar jy lekker kan kuier. Die Wes-Kaap beleef tans 'n erge droogte en gaste moet asb. waaksaam en waterwys wees ten alle tye wanneer water en die swembad gebruik word.

Villa Insolventa is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer met plek vir 8 persone op die meeste en bestaan uit 4 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n luukse en suite-badkamer met bad en stort. Die tweede en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Die vierde kamer is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer slegs met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoofplaat, yskas en vrieskas, en die leefarea is toegerus met 'n TV (met volledige DStv), 'n binnebraai, pooltafel en 'n draagbare CD-speler.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Let asb. daarop dat hierdie selfsorg-eenheid net die grondvloer beslaan en nie die hele huis nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

8

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Beverley M
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant stay. There were 5 of us ranging from 15 to 68, and we all enjoyed. Very enjoyable. Villa met all our expectations and ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Wilma D
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike kuier, ons sal beslis weer daar wil gaan vakansie hou. Weereens baie lekker gekuier. Die diens van julle, die eienaar, persoon wat oopgesluit...
Sien meer
Des 2024
Jenay M
Gesin met tieners
4.0
Had a wonderful weekend away! We had a wonderful stay! The house was neat and felt safe and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Gwendoline J
4.0
Eienaar was baie behulpsaam. Naweek tuiste was baie aangenaam. Baie lieflike huis, maar het baie probleme ondervind. Geen sein en WiFi het nie gewerk ...
Sien meer
Mrt 2024
Jma L
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly en gerus! Ons het lekker ontspan en gerus by Villa Insolventa. Die lapa met braaiplek by die swembad het ons baie benut. Alhoewel die win...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14 Roosmaryn str., Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Insolventa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 887
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 887
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 887
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Roosmaryn str., Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczO9dZCBxSzy1TYFJtk1p7yMccYkO6Pe9jSbYBDqyHBraILVVm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 887 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 14 Roosmaryn str. Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369318475627 18.172450214624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang