Successfully reported
+44

Villa Jana Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Ouklipmuur Avenue, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Jana Gastehuis is in Equestria, Pretoria, geleë. Dit het 18 luukse slaapkamers in Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe sowel as 'n lokaal vir klein troues vir tot 120 mense. Die gastehuis is 50 km se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Die akkommodasie bestaan uit 12 slaapkamers, waarvan 6 kamers 'n ingang na die tuin het. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n lessenaar, lugversorging, DStv, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar in die openbare areas van die gastehuis.

Villa Jana se geriewe sluit in kinderoppassdienste, wassery, parkering op die perseel en is toeganklik vir rolstoele. Dit is binne 'n kilometer van plaaslike restaurante. Ontbyt word elke oggend in die ontbytkamer bedien. Dit is ook 15 minute se ry vanaf Menlyn Winkelsentrum en slegs vyf minute vanaf die Grove Winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 120 Ouklipmuur Avenue, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Villa Jana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Ouklipmuur Avenue, Equestria, Pretoria, 0041, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d52ed0b8319b7e428a629e0e1aeecc2794e589797178d06e0a00fa9632a4205a03f69252e1c9fb883725b87c48a397093ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 120 Ouklipmuur Avenue Equestria 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760621 28.325973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang