Villa La Liza
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daisy Road, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa La Liza is in Scottburgh en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklik rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die huis het braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liza-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Daisy Road, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa La Liza het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daisy Road, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang