Successfully reported

Villa La Sola

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pieter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitmuntend. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Home away from home. Value for money and the lady welcomed us nicely. It was way past check-in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cois Marais M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie netjies, skoon en 'n baie lekker plek. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjonette E
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Die diens was puik, alles was silwer skoon en die ontvangs was baie vriendelik. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Well appointed and great for a short stay located close to the airport. Everything one could need was provided. Had a great breakfast served in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tevrede. Baie lekker gebly. Goed geleë met 'n spar en 'n vulstasie baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Absolute plesier. Uitsonderlik netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Ruim, skoon en gerieflik naby die lughawe. Kamers was ruim, skoon en met alles wat ons nodig gehad het. Die TV se klank het probleme gegee, maar die eienaar het dadelik kom help om dit reg te stel. Ek kon wel die gaste in die kamer bokant my hoor opstaan en klaarmaak, wat die enigste nadeel was. Gelukkig was hulle vinnig uit. Indien so iets jou dalk pla, maak seker om bo te slaap, of die buitekamer te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein H
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Baie lekker oornag. Geen probleme. Effens duur. Veilig, netjies en skoon. Vriendelike diens. Dalk komplimentêre koffie of tee. Ekstra toiletware. Seep dalk ingesluit. Dalk 5% van betaling terug as deposito.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Sola Crescent, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03eedbcd6c300175625f2fd1c10ad855509478e49403024e1ef5226d8529c724f0e66f271b01c3f9530893d8aa4143abbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 15 Sola Crescent Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.158021642673 28.263889353373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang