Successfully reported
+29

Villa Leisure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Leisure is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-villa in Knysna. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander twee slaapkamers albei ingerig is met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde en suite-badkamer slegs 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en 'n dubbelsydige kaggel vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n patio met buitemeubels, 'n etenstafel, 'n braai, 'n omheinde swembad en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 89 m vanaf Knysnarivier en 950 m vanaf Leisure Island Cove.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ligging

  • 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Smidt Drive, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb4203d4a2f2dc7e1aaab20e19cdeb34e0c09a5eb5bf8901c329fe04efcfb0f2b7701b20f0a748e5cf7577742a58cd7cc9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 450 per nag (plek vir 6) 20 De Smidt Drive Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0683345 23.0582313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang