Successfully reported

Villa Limonicella

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid en vrede in Barrydale. Barrydale is beslis 'n plek om vrede en jou voete weer te vind. Die huis is baie goed uitgerus en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kent
Villa Limonicella
Hello Stiaan, Jul was maklike gaste om te akkommodeer. Ons is baie dankbaar vir gaste soos julle wat nie net die Villa nie, maar ook ons klein dorpie ondersteun. Baie dankie!

Fred G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekende woning vir genotvolle familie kuier. Die huis op Barrydale is voorwaar 'n juweel - gerieflik geleë binne loopafstand van restaurante en 'n hotel, leen die huis hom daartoe vir genotvolle familie kuiers en luilekker rus. Alle kamers is ruim, die huis is netjies en ten volle toegerus, en die swembad bied heerlike afkoel in die somerson reg langs die onderdakse stoep met ingeboude braai geriewe, terwyl die groot tuin jou lok vir rustige stappe tussen die ruige plante. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kent
Villa Limonicella
Hello Fred, Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer en ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om by ons te kom kuier. Kom loer gerus weer in.

Jason L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great stay in a beautiful house. Kids had such a good time in the lovely large garden. Great stay in a beautiful house. Kids had such a good time in the lovely large garden and pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kent
Villa Limonicella
Thank you for your kind review. It was lovely hosting you. Please visit again!

Stefan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely experience, next time we'll stay longer. Beautiful building, majestic garden and a great location. Hosts were very friendly and helpful. We'll definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kent
Villa Limonicella
Hello Stefan, Thank you for your lovely review. You were wonderful guests and we will most certainly host you again. Regards, Nina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 8 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 8 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Laing Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5788621a7ad577ef0e212033f2703cbbeba5073de8a41ba5e12b7860a958878c460319e011fed8303e52c3d6564ad44c6c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 12 Laing Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.904161849915 20.718952067182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang