Successfully reported
+39

Villa Lin-Zané

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes.

Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier en gemeubileer met handgemaakte meubels. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en luukse linne word voorsien.

Gaste is welkom om af te koel in die sprankelende swembad en braaigeriewe is beskikbaar.

Ons het verskeie veilige parkeerplekke vir karavane, sleepwaens en vragmotors.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Soma Z
Saam met vriende
5.0
Fit for purpose. Net mooi perfek vir oorslaap om 'n lang pad te vergemaklik.
Sep 2025
Alex L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaas oornag stop. Dis die 3e keer dat ons by Villa Lin-Zanè bly vir 'n nag, en dit bly 'n wenner. GROOT kamer met 'n groot bed, baie netjies e...
Sien meer
Aug 2025
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike, netjiese, skoon plek. Skoon, netjies, veilig, gerieflik.
Aug 2025
Reghard O
Saam met lewensmaat
5.0
Oppie plaas gevoel. Ek het baie lekker gebly by Villa Lin-Zanè, dit voel asof 'n mens op die plaas is, weg van die stad se lawaai. En aangename gasvry...
Sien meer
Feb 2025
Jarryd S
Saam met lewensmaat
5.0
Great value. My stay was very nice. I was late to book in, but Sanet waited for me and helped me. I would go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Villa Lin-Zané het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47cbd035b5a88296b2078116a6300cc8bd46d72d455fadba64ed83b3a6c452c9b7f1f1208df5c6623a5dab7c9b0e548f07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Plot 66 Bernauw Off the N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.965612398518 24.774227723447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang