Villa Marcos
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Marcos is op 'n rustige doodloopstraat in die Kaapstadse voorstad Panorama geleë. Die instansie is ideaal geleë naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe.
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 mense. Die eenheid beskik oor 'n 1-slaapkamer-eenheid. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die aparte badkamer het 'n bad en stort.
Daar is 12 sonpanele vir wanneer beurtkrag inskop. Daar is ook 'n sonkraggeiser.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en broodrooster. Die eenheid beskik ook oor 'n platskerm-TV, plafonwaaier, lugversorging, gratis WiFi en 'n braai-area. 'n Strandsambreel en stoele kan voorsien word vir gaste se gebruik.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Kaapstadse strande, Durbanville-wynlandgoedere, Tygervallei-winkelsentrum, GrandWest Casino en King David Gholfklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marcos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang