Successfully reported
+33

Villa Maria

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Bokmakierie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Maria is 'n privaat selfsorg-eenheid in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n asemrowende uitsig oor die berge en roetes vir stappers of drafs. Villa Maria bied 'n wonderlike basis vanwaar jy die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken.

Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 mense en het sy eie ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Buite is daar 'n dek met braaigeriewe en uitsigte oor die Outeniekwaberge en woud. Wi-Fi is beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel wat die TV, yskas, ligte en Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en beskik oor 'n dubbel, toesluitmotorhuis vir 2 voertuie of 'n voertuig en 1 sleepwa.

Die verblyf is net 10 minute vanaf die Garden Route Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana V
5.0
Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly en gerus.
Okt 2025
Veronica M
5.0
Baie lekker kuier gewees! Plek was skoon en goed geleë. Pragtige omgewing en vriendelike hulp. Baie goed gemeubileerd en het alles gehad wat ons nodig...
Sien meer
Aug 2025
Trevor C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, rustige area. Baie lekker gebly, dis 'n pragtige plek, daar is letterlik alles waaraan jy kan dink. Dit is eerlik a home away from home.
Apr 2025
Raymond E
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. The stay was great for our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Helen V
5.0
Fantastic view from a big own terrace. Great view, nice comfortable room, very nice garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 42 Bokmakierie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Maria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 995
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Bokmakierie Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac02fd61b84e9ee108fcdf7db3cc32a240b817752f3a8e296b0531d74859d6dc5a1f529bcc1a4461843d56cf252c96a6b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense 93 5 1 5 42 Bokmakierie Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95995 22.49626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang