Villa Maroela Game Lodge
Beskrywing
Elke kampplek het braaigeriewe en water- en elektrisiteitspunte. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en 'n bad in die vroue-afdeling. Ses Kragpunte met drie staanplekke per punt. Daar is ook opwasgeriewe met warm water. Die kampgronde is naby die swembad vir dagbesoekers en die mini-gholfbaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Selfsorg eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens op versoek. Die gaste het toegang tot 'n gesamentlike ablusieblok met toilette, storte en wasbakke. Geen Koffie/Tee geriewe, Geen Kombuis, net 'n Kamer. Glanskamp Eenheid 18 tot 33
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghotel bied 8 kamers en 'n gedeelde kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Bykomende kampbeddens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n groot eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Bungalows (Selfsorg eenhede) het elk 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die gebou lei na 'n klein hout stoep. Die badkamers word voorsien van warm water deur middel van 'n donkie-geiser wat met hout gestook word. Selfdiens, indien nie vooraf gereël.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boskothuise (Selfsorg eenhede) het elk 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Boskothuis 38 het twee badkamers, een met bad, en een met stort. Die kombuis is met 'n drieplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 244 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Portion 10 of Deelkraal Farm 22, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang