Villa Mia 15
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Mia 15 is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia geleë is. Dié vakansiedorp skuil aan KwaZulu-Natal se Olifantkus en is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark - een van die grootste parke in ons land met wild, safari's, diverse ekosisteme, seekoeie, krokodille, vaarte op die riviermond en ongetemde wildernis.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging en plafonwaaiers word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas en vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DSTV (Access - 55 kanale). Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe. Daar is veilige onderdak parkeerplek agter 'n elektriese hek, asook 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mercia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Katonkel Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 15 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang