Successfully reported

Villa Mia 22

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
3.9
Maritza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel is pragtig ingerig. Personeel baie vriendelik. Baie lekker gebly. Ons gaan gereeld St Lucia toe, sal van nou af altyd in nommer 22 bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Villa Mia 22
Hi, ons is baie bly julle het lekker gebly.

Renier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Woonstel was in puik kondisie met alles wat mens nodig het. Sal weer besoek. Al ons verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jantjie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wil sommer daar bly. Lekker plek. Mooi plek. Kamers bietjie klein, maar het alles wat mens nodig het. Die afdak waar jy stop, is bietjie klein as jy 'n groot kar het. Swembad is nice. Lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Villa Mia 22
Ons is baie bly julle het julle vakansie by ons geniet.

Nicolaas B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Bekostigbare netjiese verblyf. Die verblyf was presies soos dit geadviseer was. Geen vals inligting nie. Kommunikasie met die eienaar was heeltyd beskikbaar voor, tydens en selfs na die besoek. As ek iets wou weet, kon ek net vra en het altyd binne oomblikke terugvoer gekry. Hulle doen goeie eerlike besigheid. Die WiFi was 'n bedekte seën vir my, ek kon nog steeds aanlyn my vinger op my "TO DO" lys hou. Die WiFi was ook 24-7 funksioneel. Ek het al drie ons laptops en van ons fone deur die dag in die woonstel gelos en dit was veilig. Die skoonmaker het my vir seker gemaak dat sy die enigste een is wat met 'n sleutel kan inkom. (Daar is tans nie 'n kluis waarin jy die goed kan toesluit nie). Ek het elke dag alles gekry soos ek dit gelos het. Die foto's is ook "spot on". Geen verrassings nie. Ek was lanklaas so beïndruk met 'n egpaar wat soveel aandag aan hulle besigheid gee. Welgedaan julle twee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Villa Mia 22
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Kobus S
Kort verblyf
2.6
Jan 2025

Beknop en klein. Sal nie aanbeveel vir meer as twee mense nie. Plek is baie klein en beknop. 2de slaapkamer se ligte het nie gewerk nie en hoofslaapkamer slegs 1 bedlamp het gewerk. Die WiFi het meer as 3 dae nie gewerk nie en dus ook nie TV nie. Badhanddoeke wat voorsien is, kan regtig vervang word of vat jou eie. Swembad en braai area is ver van mekaar. Balkon is piepklein en beknop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Villa Mia 22
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2024

Die plekkie was baie klein en effens beknop. Gesukkel met internet, water en krag. Ons was nie baie in ons skik oor die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Liza
Villa Mia 22
Baie dankie vir jou resensie. Die probleem was onmiddellik gerapporteer aan die diensverskaffer en ons het terugvoering aan julle gegee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69aaf79b8ea130e790e9d94b6908725306d5adc8bd61b4941decb84a62e967f068aeb743342c55d0c7cf2002baf2499bdaa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 51 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.3748711 32.4121304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang