Villa Mia 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Mia 4 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 mense in St Lucia.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het almal plafon waaiers, leef area en kombuis area beskik oor 'n lugversorger gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Geen handoeke of toiletpapier word voorsien nie.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sit area het 'n TV met DStv.
Ander geriewe sluit braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in. Die woonstel word daagliks skoongemaak, maar ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
St Lucia bied verskeie besienswaardighede soos seekoei- en krokodiltoere, visvang, na die seekoeie kyk terwyl hulle wei, of die St Lucia Wildreservaat, 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied, in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkel Street, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang