Villa Moria Peace Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 256 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Villa Moria Peace Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in die klein dorpie Dullstroom in die Highlands Meander. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende tuisbasis terwyl hulle op hul wegbreek is.
Dié dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 4 enkelbeddens het. Albei die slaapkamers het en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 256 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Moria Peace Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 256 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang