Successfully reported

Villa Mosaiko

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mike M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Rustig. Baie lekker. Geen probleme. Kamer ruim en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cj L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Vriendelike mense en goeie diens. Help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Hi Kobie. We are grateful for your positive review. It was just one great privilege to have received you at Villa Mosaiko B&B.

Salome B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige plek. Skoon netjies. Baie netjiese tuin en kamers. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Hi Salome, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar ons kon julle by die Villa ontvang en bedien. Ons ontvang julle graag binnekort weer. Hartlike Groete Ria

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Baie aangename verblyf. Gasvrye personeel. Baie moeite vir ons gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
Villa Mosaiko
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris. Ons sal jou en metgeselle baie graag weer in die toekoms wil sien. Sëenwense vir julle Rian

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
Villa Mosaiko
Hi Bianca Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mag ons jou en metgeselle gou weer in die toekoms ontvang. Vriendelike groete Ria

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtig, gerieflik en veilig. Hoogs aanbevole. Verblyf uitstekend en gerieflik ingerig. Etes van hoogstaande gehalte. Gasheer en gasvrou vriendelik, professioneel en behulpsaam. Beslis die moeite werd vir 'n besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Thank you, Esmé, for a much appreciated review and rating. We were blessed to could have met you and Marlou. Please visit us again. Hartley regards Ria

Kerry L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Absolutely fantastic. Excellent location, beautiful accommodation, very comfortable. Most amazing hosts, wonderful breakfast. Couldn't ask for me. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Thank you so much for your positive and most appreciated review,Kerry.It was such a pleasure to meet and serve you two couples

Chrisna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Sentraal geleë en veilig. Die ontbyt was 'n wenner. Baie skoon en netjies. Was rustig en stil oor die naweek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou wat moeite gedoen het om ontbyt vroeër te bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Hi Chrisna Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is gesëen deur julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle sommer weer binnekort te kan bederf.

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Lekker rustige atmosfeer. Vriendelike mense wat jou belange op die hart dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Vriendelike diens, en baie skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker. Die kamer was voldoende, en die ontvangs baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Villa Mosaiko
Hi Lourens Dit was heerlik om jou en Mias hier te ontvang. Ons het julle menswees geniet. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Dankie dat julle die Villa gekies het om in Kathu oor te bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Geelhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ec2f035f7d043b06679af3b2a04aea7d3f25a36e5b3f32dd1891be7f5126cb6e98c6a7ece724b3cadab8c27bd53a7919d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 4 Geelhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689209185818 23.044393260852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang