Villa Mosaiko
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Geelhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Mosaiko is geleë in die bekoorlike dorpie Kathu in die Noord-Kaap en bied gemaklike verblyf in 8 kamers wat slaapplek bied vir tot 14 gaste.
Ses van die kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 kamers elk 'n enkelbed bevat. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale.
Ontbyt word daagliks in die gemeenskaplike eetarea bedien.
Gaste het toegang tot veilige parkering, wasgoedgeriewe en 'n braai-area op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Geelhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Villa Mosaiko het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Geelhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang