Successfully reported
+79

Villa Moyal Executive Apartment & Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A Atholl Oaklands Drive, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 872 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Moyal is in die luukse Melrose, Johannesburg, binne stapafstand van Melrose Arch-winkelsentrum geleë. Dit is 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en winkelsentrum, Sandton City. Villa Moyal is volledig gemeubileer, en die luukse suites kan almal welkom en tuis laat voel.

Elke suite beskik oor 'n privaat patio, volledig toegeruste moderne kombuis en 'n eetkamer, asook 'n sitarea toegerus met 'n TV en DStv. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en al die eenhede het lugversorging en gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word voorsien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Villa Moyal spog ook met sy eie pragtige tuine en swembad in 'n skoon en veilige omgewing. Die kompleks beskik oor 24 uur-sekuriteit, en veilige en gratis parkeerplek word voorsien. Chauffeurritte, vervoer na en van plaaslike lughawens, O.R Tambo- en Lanseria-lughawens is op versoek beskikbaar, maar is ook maklik bereikbaar vanaf die lughawe via die Gautrein- en die Gautrein-busse wat rondom Sandton en Melrose werk.

Beide Melrose en Sandton City is propvol eksklusiewe restaurante, elite-winkels en fantastiese naglewe. Die New Melrose Arch-kompleks is stapafstand geleë en bied 'n groot verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en kafees, asook winkels, banke, winkels, boetieks, juweliersware, 'n apteek en meer. Villa Moyal is ideaal vir diegene wat op soek is na skoon, gerieflike en veilige verblyf, sonder om 'n fortuin te spandeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wezi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 47A Atholl Oaklands Drive, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Villa Moyal Executive Apartment & Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 872
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 872
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 872
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A Atholl Oaklands Drive, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0NWU3NzNhLTc1ZDctNGY1OS1iODg0LWExNGRkMDMyM2JkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 871 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 47A Atholl Oaklands Drive Melrose 2196 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.13673 28.06664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang