Villa Mozay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Mozay is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis geleë in 'n veilige strandlandgoed in St Helenabaai. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gesinne en groepe vriende wat 'n onvergeetlike wegbreek naby die strand soek.
Hierdie vakansiehuis kan gemaklik tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad en stort, en daar is ook 'n gastetoilet. Die sitkamer bo is ingerig met 'n sitkamerstel met 2 dubbelslaapbanke en 'n platskerm-TV.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Gaste kan ontspan en die son geniet op die buiteterras, afkoel in die swembad, of 'n fliek kyk in die bioskoopkamer. Daar is ook 'n vermaaklikheidskamer met 'n pooltafel en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 125 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Mozay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang