Villa on the 14th
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 11 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 150R3 735 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa on the 14th is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met 'n omsetter, geleë in die Langebaan Country Golf Estate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus, aangesien die landgoed baie geriewe bied.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Aangrensend aan hierdie eetkamer is 'n binnenshuise braai-area.
Gaste het toegang tot parkering in die oprit, maar die motorhuis is nie beskikbaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andriette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang