Successfully reported
+18

Villa Pirogue 21

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 6 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Witteboom Street, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Pirogue 21 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Hierdie goed toegeruste eenheid bied 'n ontspannende kuswegbreek vir gesinne.

Verblyf word aangebied aan 'n maksimum van 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel vir 8 gaste. Die leefarea het 'n slim-TV met DStv en Netflix, 'n rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n ingeslote balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot onderdak, veilige parkering. Hierdie verblyf is geleë naby gewilde swemstrande, restaurante, winkelsentrums en plaaslike besienswaardighede.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 9 Witteboom Street, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Witteboom Street, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8c2afe9fcf6d9a7b2d20313d2d2e61c317dfa463b4079bc5c4e85de93ee8b3b7e1326127569a525685b6a6d1bf46d5fe07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 9 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.127660094276 22.105005293702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang