Successfully reported
+21

Villa Prince Imperial

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 893 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Prince Imperial is aan die voet van Lancaster-heuwel in Vryheid. Dit is in 'n pragtige tuin van 0,5 hektaar geleë en bied gerieflike verblyf met 'n hartlike atmosfeer.

Die villa spog met 10 slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die Suite-kamer het 'n koningingrootte-bed en die Luukse Standaardkamers het elkeen 'n dubbelbed. Elke kamer het ook WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n kluis.

Die gemeenskaplike sitarea het satelliet-TV en lei na die ontbytkamer reg in die middel van die tuin. Die gemeenskaplike swembad word omring deur die tuin en gaste kan lekker swem of net op die groot dek sonbaai op die gemaklike leunstoele. Rookvriendelike kamers en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Villa Prince Imperial is naby verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nomfundo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 136 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Prince Imperial het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 893
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 893
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 893
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Bree Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049fdb1008a417e50d4b51822269942f12a7a707df33573f9120b2f470efa9fb7f291af42b7c1ea70e9fd4d18a41cdff64c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 893 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 136 Bree Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.762815 30.78478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang