Successfully reported
+7

Villa Riviera Woonstel 25

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera Woonstel 25 is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks langs die Villa Riviera Hotel in Hartenbos. Hierdie woonstel is naby die strand, ATKV-amfiteater, waterfront en waterpark.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese breekware, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Amazon Prime en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n vlekvryestaal-binnebraai en die skuifdeure lei na die balkon met uitsigte oor die strandmeer. Veilige motorhuisparkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Baie gerieflik en stapafstand van alles.
Apr 2025
Juliana V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly in mooi versorgde dupleks met alles wat mens nodig het. Veilige blyplek met pragtige uitsig oor die rivier en see.
Feb 2025
George S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker met mooi uitsig. Lieflike eenheid met 'n mooi uitsig. Eenheid is uitstekend toegerus. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2025
Cornelia K
Gesin met tieners
4.8
Lovely. Location, location. Peace and quiet. Fully equipped with all I needed. Really enjoyed my stay. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Nico B
Saam met lewensmaat
4.8
Dis 'n baie lekker, mooi en netjiese woonstel. Baie lekker en mooi uitsig oor die lagoon en see. Dis net die trappe wat bietjie moeilik was met op- en...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Riviera Woonstel 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef2cce93bce9a333c7fc9abc0935eb1fc793be4e19ecd1275cf6e55954fb19966df2918ea6a45e3746d20cde49e9d4f4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Port Natal Road Villa Riviera 25 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.118291653883 22.117377996542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang