Successfully reported
+23

Villa Rostrata-on-Lake

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R40, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Rostrata-on-Lake is 'n puik ingerigte villa wat die mees oordeelkundige smaak sal bevredig. Hierdie selfsorg-villa spog met die beste in plaasstyl-afwerkings. Die villa is ideaal geleë in Kiepersol, net 20 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en Hazyview, en is ook naby die Blyderiviercanyon, Graskop en Sabie.

Villa Rostrata-on-Lake word deur die eienaar bestuur en op 'n makadamiaboomplaas geleë, met lieflike damme vir baarshengel. Die villa het slaapplek vir tot 11 gaste in 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die villa beskik ook oor 'n TV-kamer met DStv, 'n eetkamer, 'n vermaakarea met ingeboude braaigeriewe en 'n swembad. Die villa bied ook 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitswag.

Skouspelagtige uitsigte oor die omgewing en die byna perfekte subtropiese weerstoestande weerspieël in die rustige en vreedsame atmosfeer van die villa.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the R40, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Rostrata-on-Lake het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R40, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMTU3NGJmLWM4MGMtNGI0NS1iYmMxLTU1Yjk1ZjY1MGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Off the R40 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.065786348726 31.071053838253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang