Successfully reported

Villa Siesta Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Veronique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Was a short lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Aangename oorblyplek. Baie aangename oorblyplek, veral vir besigheid. Netjies, skoon en baie goeie gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike atmosfeer en goeie waarde vir geld. Netjiese skoon kamers. Mense is baie gasvry en help graag met enige versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Aangenaam, bed krakerig en ongelooflik laag. Baie lekker gebly. Soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Rustig en veilig. Alles was skoon en netjies. Almal was baie bedagsaam en behulpsaam. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronella F
1 nag
4.6
Apr 2025

Baie veilig. Baie lekker. Ketel is stukkend. Beddegoed ruik na sweet. Jammer ek moet julle inligting.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick B
1 nag
4.4
Aug 2025

Raserig. Hek is baie raserig. Eenheid is nie alleenstaande soos geadverteer nie. Geen instruksies vir sleutels ingee nie. Geen instruksies om TV in te stel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Niekie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Didn't have a good night's rest due to bed/mattress condition. Mattress is in a very bad condition, didn't sleep well at all. Need to ensure that your mattresses are of high quality and proper quality linen are provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Selma V
1 nag
4.8
Sep 2024

Wonderful. The rooms were nice and clean. The shower in the bathroom was fantastic and the customer service was good. The breakfast in the morning was delicious; I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Aangenaam. Baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies. Wi-Fi het ongelukkig nie lekker gewerk nie. Sou ook aanbeveel om die dubbelbed in die aparte kamer te sit en die 3 enkelbeddens voor te hou vir wanneer volwassenes saam met kinders oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Lena Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVHtDLLm0Pvjcg9KZClbmRSCmA7H7VfRubiDXOrDEKCn1jMt6J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 Lena Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.994591261166 26.724475860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang