Villa Sol Rest & Revitalise
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en- suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, Airfrier,Nespresso Masjien en Nespresso Skuimmaker, eetgerei, breekware en koffie- en tee maak geriewe toegerus. 'n Slim-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig van die Rivier en Tuin. Stoele en Tafel en Tuin meubels maak die Private Balkon `n onspanne voelkie hemel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n koning grootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, Air-friers, Nespresso Koffie makers , Nespresso Skuim makers, eetgerei, breekware en koffie- en tee maakgeriewe toegerus. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike swembadens en Sonbeddens , tuin en gemeenskaplike Braai area in die tuin. Die Kamer is No 2 , `Sundown` of Sons Ondergang - Asemrowende Sons ondergange en Pragtige uitsig van Wilderness se Blou Vlag strand en Touwsrivier 100 m weg. Restaurante en Wilderness midde dorp is loop afstand van Villa Sol Onthou asseblief Villa Sol is n Gaste Huis ons offer nie Ontbyt maar klein Kombuisie om self kos te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond,Airfrier, Nespresso Masjine, Nespresso Skuim maker, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Slim-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die Kamer het Nie a balkon nie maar a pragtige uitsig oor die see. Toegang tot gemeenskaplike swembaddens tuin en sonbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, airfrier, nespresso Koffie maker, Netspresso Skuim maker, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Slim-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 2 Privaat Balkonne. Een a klein Juliet Balkon wat uitkyk oor die Rivier en 2 a grooter balkon met kant see Uitsig. Tuin Meubels en eet tafelkie. Daar is 'n gemeubileerde balkon met 'n asemrowende uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 437 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang