Successfully reported
+17

Villa Strada Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R594 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Strada Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Freemanville, Klerksdorp en is gerieflik geleë op die N12 naby die Rio Casino en die sentrale sakekern. Die gastehuis is die ideale basis vir diegene wat sake doen in die KOSH-area, wat Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartebeestfontein insluit.

Verblyf word gebied in enkel-, dubbel-, tweepersoons- of gesinskamers, elk met sy eie en suite-geriewe. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Toegewysde braai-area is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Fasiliteite vir konferensies en ander funksies is ook beskikbaar.

Of jy nou op 'n sakereis is of bloot 'n vakansie wegbreek, ons knus kamers bied jou die nuutste in moderne gerief sowel as goeie outydse gerief. Kom ervaar topgehalte verblyf waar ons gemaklike beddegoed en lugversorgde kamers 'n rustige, verfrissende verblyf sal verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Villa Strada Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 594
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 594
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 594
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dfaf665c1ad5db22eb0b0b37df03a846c295fd0b787ac543c154003a47b2d4633d24984f3c88dddd03936af47950c9d37f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R594 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 63 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.866992078482 26.636192368086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang